Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: ‘Soos Ek beloof het, sal Ek rampe bring oor hierdie stad en al die dorpe wat in die omgewing van die stad is. Ek doen dit omdat julle so hardkoppig is en weier om na My te luister.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:15 in konteks