Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘Die inwoners van Jerusalem het op die dakke van hulle huise wierook gebrand vir die sterregode. Hulle het ook vir ander gode drankoffers uitgegooi. Omdat hulle dit gedoen het, sal al die huise van die inwoners van Jerusalem en die paleise van die konings van Juda so onrein word soos Tofet.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:13 in konteks