Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sê vir hulle: ‘Dit is wat die Here, die Almagtige, sê: Soos hierdie kleipot hier voor julle in skerwe lê, so sal Ek met hierdie stad en sy inwoners maak. Hulle sal soos hierdie kleipot wees wat ’n mens nie weer kan heelmaak nie. Hulle sal die lyke van die mense in Tofet begrawe omdat daar nêrens anders meer plek sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:11 in konteks