Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is soos bome wat langs ’n rivier staan. Hulle wortels reik diep tot by die water. Hitte bedreig hulle nie, en hulle blare bly groen.Lang maande van droogtepla hulle ook nie.Hulle hou nie op om vrugte te dra nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:8 in konteks