Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat op ’n oneerlike manierryk word, is net soos ’n voël wat eiers uitbroei wat sy nie gelê het nie.Vroeër of later sal hulle al hulle rykdom verloor.Aan die einde van hulle lewens sal hulle niks anders as dwase wees nie!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:11 in konteks