Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want so sê die Here, die Almagtige, die God van Israel: Voor jy eendag doodgaan, sal jy sien wat Ek gaan doen. Ek gaan ’n einde maak aan al die vrolike gesing en gelag in hierdie land. Die vrolike stemme van bruid en bruidegom sal ook stil wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:9 in konteks