Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, U gee my krag. U beskerm my. Ek kan veilig by U skuil as gevaar dreig. Nasies van oral oor die aarde sal na U kom en sê: “Ons voorouers was dom om nikswerd afgode te dien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:19 in konteks