Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In plaas daarvan sal hulle sê: ‘So waar as die Here lewe wat die mense van Israel teruggebring het uit die noorde en al die lande waarheen Hy hulle as ballinge gestuur het.’ Want Ek sal hulle terugbring na hierdie land wat Ek aan hulle voorouers gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:15 in konteks