Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here antwoord toe: “As jy terugkom na My toe, sal Ek jou herstel sodat jy My weer kan dien. As jy ophou om onverantwoordelike dinge te sê, sal jy namens My kan praat. Jy moet hulle beïnvloed,nie hulle vir jou nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:19 in konteks