Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir my gesê: “Hierdie profete vertel leuens in my Naam. Ek het hulle nie gestuur nie. Nog minder het Ek hulle opdrag gegee om met julle te praat. Wat hulle sien, is vals en wat hulle van God bekendmaak, is niks werd nie. Dit is ’n spul leuens wat hulle self uitdink.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:14 in konteks