Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gesien hoe julle die afgode in die veld en op hoogtes dien. Ek het ook al die skandelike dinge gesien wat julle gedoen het om hulle guns te wen. Jerusalem, jy sal sekerlik tot niet gaan! Hoe lank sal dit neem voordat jy eendag weer vir My aanvaarbaar sal wees?”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:27 in konteks