Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie volke kan saam met my volk kom bly in die land wat Ek vir hulle gegee het. Maar Ek verwag van hulle om die gewoontes van my volk aan te leer. Verder moet hulle ook leer om ’n eed te sweer deur te sê: ‘So waar as die Here lewe.’ Vroeër het hulle my volk geleer om Baäl se naam te gebruik as hulle sweer.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:16 in konteks