Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘So sou Ek die belofte hou wat Ek met ’n eed aan julle voorouers gemaak het. Ek sal hulle ’n land gee waar melk en heuning vloei. Dit is die land waarin julle nou lewe.’” Ek het geantwoord: “Dit is so, Here!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:5 in konteks