Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die Here van die mense van Anatot: “Hulle wil jou doodmaak, Jeremia, omdat jy namens My profeteer. Hulle sê hulle sal jou doodmaak as jy nie ophou om dit te doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:21 in konteks