Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was soos ’n lam wat hulle weggelei het om te slag. Ek was onbewus daarvan dat hulle van plan was om my dood te maak. Hulle het gesê: “Kom ons raak ontslae van hierdie boom en sy vrugte. Kom ons maak hom dood, dan sal niemand ooit onthou dat hy geleef het nie!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:19 in konteks