Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek, die Here, die Almagtige, het hierdie olyfboom geplant, en Ek gee opdrag dat dit vernietig word. Want die mense van Israel en Juda het bose dinge gedoen. Hulle maak My kwaad deur wierook vir Baäl te offer.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:17 in konteks