Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle begaan nou dieselfde oortredings as hulle voorouers. Hulle weier om te doen wat Ek hulle beveel het. Hulle loop agter ander gode aan en aanbid hulle. “Israel en Juda het die verbond wat Ek met hulle voorouers gesluit het, verbreek.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:10 in konteks