Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het aangehou om vir Jeremia boodskappe te gee, ook in die tyd van koning Jojakim, die seun van Josia, tot in die elfde jaar van koning Sedekia se bewind. In Augustus van daardie jaar is baie van die mense van Jerusalem in ballingskap weggevoer.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:3 in konteks