Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek beskerm jou teen hulle. Ek maak jou soos ’n versterkte stad, so vasgeanker soos ’n ysterpaal of soos ’n muur wat van koper gemaak is. Jy sal sterk genoeg wees om jou teen die konings van Juda, hulle amptenare, hulle priesters en enige van die land se mense te handhaaf.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:18 in konteks