Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was almal soos ’n oond wat brand en maak hulle regeerders dood. Al hulle konings het tot ’n val gekom, die een na die ander. Tog is daar nie een van hulle wat na My roep vir hulp nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 7

Kyk Hosea 7:7 in konteks