Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat hulle wat wys is hierdie woorde verstaan. Laat hulle wat verstandig is aandagtig luister. Die paaie van die Here is waar en reg. Regverdige mense loop daarop, maar sondaars struikel en val op die pad.

Lees volledige hoofstuk Hosea 14

Kyk Hosea 14:10 in konteks