Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle laat die leë woorde rol, maak valse beloftes en sluit ooreenkomste wat hulle nie nakom nie. Hulle regspleging is soos giftige onkruid wat weelderig in die vore langs die landerye groei.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:4 in konteks