Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gesê: ‘Saai die goeie saad van geregtigheid en julle sal ’n opbrengs van my liefde oes. Ploeg die nuwe grond van julle harte, want dis nou die tyd om die Here te soek sodat Hy kan kom en geregtigheid oor julle uitstort.’

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:12 in konteks