Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 4:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Jou nek is so sierlik soos die Dawidstoring wat versier is met duisend skilde van sy helde.

5. Jou twee borste is soos tweeling-takboklammers wat tussen die lelies wei.

6. Wanneer die dag aanbreeken die skaduwees verdwyn, wil ek na die berg van mirre toe gaan, na die heuwel van wierook.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 4