Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My liefling is soos ’n ribbok. Hy is soos ’n takboklam. Kyk, daar staan hyagter die huis se muur.Hy kyk deur die venster. Hy loer deur die hortjies.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 2

Kyk Hooglied 2:9 in konteks