Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 2:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Ek is ’n roos uit Saron, ’n lelie van die veld!”

2. “Soos ’n lelie tussen doringbosse, so is my beminde tussen die ander meisies.”

3. “My liefling is vir my soos ’n appelboomin die boord tussen die ander jong mans. Om onder sy skaduwee te sit,is vir my pure genot en sy vrugte is soet in my mond.

4. Hy vat my saam na ’n banketsaal toe. Sy liefde vir my is duidelik vir almal.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 2