Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:14-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. My liefling is vir my ’n bos hennablommeuit die wingerde van En-Gedi.”

15. “Jy is pragtig, my beminde. Jou oë is so mooi soos die oë van duiwe.”

16. “Jy is baie aantreklik, my liefling. Die bed waarop ons lê, is soos groen gras,

17. ons huis se balke is soos sederbome, ja, soos sipresbome.”

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1