Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die profeet Haggai het die boodskap van die Here aan die mense oorgedra. Serubbabel, Jesua en al die mense wat in die land agtergebly het, het die boodskap van die Here hulle God gehoorsaam. Hulle het toe in alle erns die Here begin aanbid.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:12 in konteks