Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek al hierdie dinge hoor, het ek gesidder. My lippe het van vrees gebewe, my liggaam het lam geword, my bene het onder my ingegee. Tog sal ek rustig wag vir die dag wanneer rampspoed dié mense trefwat besig is om ons aan te val.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:16 in konteks