Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wee julle wat vir ’n stuk hout sê: ‘Word wakker! Kom red ons!’ Kan julle by ’n lewelose klip iets leer? Kan ’n stom klip sêwat om te doen?Al is dit oorgetrek met goud en silweris dit heeltemal sonder lewe.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:19 in konteks