Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek gaan in my uitkyktoring staan, my plek inneem op my wagpos in die muur. Ek wag om te sien wat die Here vir my gaan sê, wat sy antwoord op my klagte sal wees.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:1 in konteks