Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het geantwoord: “Kyk na die nasies en staan verbaas!Let op en staan verstom! Ek doen iets in jou leeftyd, iets wat jy nie sou glo as iemand anders jou dit vertel nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 1

Kyk Habakuk 1:5 in konteks