Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die duif kon nêrens gaan sit nie omdat die water nog te hoog was. Daarom het dit na die ark toe teruggekom. Noag het sy hand uitgesteek, die duif gevang en dit weer in die ark ingebring.

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:9 in konteks