’n Week later het hy nog ’n keer die duif uitgelaat, maar hierdie keer het dit nie na hom toe teruggekom nie.