Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die Here: “Ek sal die mensheid wat Ek gemaak het heeltemal uitwis van die aarde. Saam met hulle sal Ek ook al die diere, klein en groot, asook die voëls vernietig, want Ek is spyt dat Ek hulle gemaak het.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 6

Kyk Genesis 6:7 in konteks