Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 49:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die twaalf stamme van Israel en dit is die seëninge waarmee Jakob sy twaalf seuns geseën het. Elkeen het ’n seën ontvang wat vir hom toepaslik was.

Lees volledige hoofstuk Genesis 49

Kyk Genesis 49:28 in konteks