Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en die Engel wat my uit alle gevaar gered het, mag Hy hierdie twee seuns seën. Mag Hy sorg dat my naam en die name van my oupa Abraham en my pa, Isak, in hulle voortleef. En mag hulle ’n groot nasie word.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:16 in konteks