Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef het toe vir die hele Egipte bepaal dat die farao een vyfde van die opbrengs op sy landerye moet kry. Dis ’n bepaling wat nog steeds geld. Omdat die farao nie die landerye van die priesters oorgeneem het nie, was hulle vrygestel van hierdie betaling.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:26 in konteks