Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het ons geantwoord: ‘Ons kan nie gaan nie tensy Pa toelaat dat ons jongste broer ook saamgaan. Ons sal nie toegelaat word om die man weer te sien as ons jongste broer nie by ons is nie.’

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:26 in konteks