Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het gesê: ‘Ja, ons het ’n pa, ’n ou man. In sy ouderdom is ook nog ’n kind, sy jongste seun, gebore. Sy broer is dood. Hy alleen is oor van sy ma se kinders en sy pa het hom baie lief.’

Lees volledige hoofstuk Genesis 44

Kyk Genesis 44:20 in konteks