Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle kos is vanaf Josef se tafel bedien. Die grootste porsie het hy aan Benjamin gegee. Dit was vyf keer groter as dié van die ander. Hulle het toe saam met Josef wyn gedrink en daarvan vrolik geword.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:34 in konteks