Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Josef sien dat Benjamin by hulle is, sê hy vir die bestuurder van sy huishouding: “Vat die manne na my huis toe en berei ’n feesmaal voor sodat hulle middagete by my kan geniet.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:16 in konteks