Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uiteindelik het Jakob toegegee: “As dit nie anders kan nie, gaan dan maar. Julle moet julle sakke vol maak met die beste wat ons land het en neem vir die man ’n geskenk: ’n bietjie balsem, ’n bietjie heuning, gom, hars, neute en amandels.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:11 in konteks