Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jakob sê: “My seun sal beslis nie met julle saamgaan nie. Sy broer Josef is nou al dood en hy is al een wat oor is van sy ma se kinders. As hy op die pad iets oorkom, sal julle my in my ouderdom met smart in die graf laat gaan.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:38 in konteks