Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josef het opdrag gegee dat die broers se sakke vol graan gemaak word en dat die geld wat hulle betaal het bo-op in die sakke teruggesit word. Hy het ook vir hulle padkos vir die pad gegee. Dit is presies net so gedoen.

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:25 in konteks