Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sy moet dan maar die goed hou!” sê hy. “Ons het ons bes probeer om die bokkie vir haar te gee. Ons sal van onsself ’n spektakel maak as ons weer na die dorpie toe teruggaan.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:23 in konteks