Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nou wat wil jy hê?” vra hy.Sy antwoord: “Ek wil jou seël, jou armband en die stok in jou hand hê.” Juda gee toe die goed wat sy gevra het. Hy het met haar gemeenskap gehad en sy het swanger geword.

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:18 in konteks