Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna sê Jakob vir Levi en Simeon: “Julle het my ’n slegte naam gegee onder die Kanaäniete en Feresiete, die mense van hierdie land. Ons is maar min mense. Hulle kan saam teen ons optrek en ons almal uitroei!”

Lees volledige hoofstuk Genesis 34

Kyk Genesis 34:30 in konteks