Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 34:17-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Indien nie, vat ons haar en gaan weg hiervandaan.”

18. Hulle voorstel was aanvaarbaar vir Gamor en Sigem.

19. Sigem het nie op hom laat wag nie, want hy wou Dina bitter graag hê. Sigem was hooggeag in sy familie.

20. Hy en sy pa het saam na die vergaderplek in die poort gegaan en die voorstel aan die leiers voorgelê.

Lees volledige hoofstuk Genesis 34