Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die mens sê Hy: “Jy het jou deur jou vrou laat ompraat en van die vrugte geëet wat Ek jou verbied het om te doen. Daarom vervloek Ek die grond. Jou hele lewe lank sal jy met swaarkry sukkel om ’n bestaan daaruit te maak.

Lees volledige hoofstuk Genesis 3

Kyk Genesis 3:17 in konteks